Business Cards
Business card header

Hoekom moet jy iets op die agterkant van jou kaartjies laat druk?

Indien jy nie jy nie die agterkant van jou besigheidskaartjie gebruik nie, is jy besig om waardevolle advertensiespasie onbenut te laat. Dit is 'n goedkoop metode om 'n kliënt se aandag te trek en te hou.

Om agterop iets te laat druk laat hom moontlik vinniger na jou toe terugkom as wat andersins die geval sou gewees het.

Hier is 'n paar idees van inligting vir die agterkant van jou kaartjie:

  • jou ander besigheide se adresse
  • afspraaktye
  • area telefoonkodes
  • kunswerk of logo
  • toekennings ontvang
  • voor/agterna fotos
  • Bybelvers
  • Tien Gebooie
  • Die Onse Vader
  • takkantore
  • handelsmerke wat jy verkoop
  • besigheidsfilosofie
  • kalender
  • voertuigsorg lys
  • etiese kodes
  • besigheid se geskiedenis
  • meer kontak inligting
  • wedstryd inskrywing
  • afslagkoepon aanbod
  • getuigskrif
  • afslag of geld vir kaartjie aanbod
  • nooddienste nommers
  • werknemers se name
  • gunsteling aanhaling
  • beskrywing van jou besigheid
  • jou handtekening
  • plekke om te besoek in jou omgewing
  • waarborge
  • diensure
  • 'n grappie of rympie
  • inligting voorop in groter skrif
  • leningsterugbetaling inligting
  • groot kliënte
  • lidmaatskapkaart
  • spyskaart
  • mees populêre produkte
  • produkte pryslys
  • produkgebruik
  • hoeveelheids afslaglys
  • redes om NOU te koop
  • resep
  • terugneem en terugbetalingsbeleid
  • padkaart na jou besigheid
  • liniaal
  • terme en voorwaardes
  • bandgroef dieptemeter
  • werksondervinding

Ons het al baie mooi kaartjies ontwerp.

Slideshow business card image 1 Slideshow business card image 2 Slideshow business card image 3 Slideshow business card image 4 Slideshow business card image 5 Slideshow business card image 6 Slideshow business card image 7 Slideshow business card image 8 Slideshow business card image 9 Slideshow business card image 10 Slideshow business card image 11 Slideshow business card image 12

Tags

  • Business cards
  • Business card printing
  • Business card templates
  • Business cards Johannesburg
  • Business card prices
  • Business card design